kategorieë: In die nuusJou lewe

Die beste hulpmiddel vir die KI-era van rekenaars: Hoe om jou KI-skootrekenaar te kies

Met dié dat kunsmatige intelligensie (KI) prosessering nou verskuif vanaf inligting  in die “cloud” tot ‘n “cloud”-met-meer-daaraan-benadering, bied hierdie skootrekenaars verminderde latentheid, vinniger prestasie en ‘n verhoogde veiligheid deur data plaaslik te prosesseer. Hierdie neiging is besig om die snelle uitbreiding van KI-toepassings aan te dryf, soveel so dat maatskappye soos Microsoft, Intel en Adobe dit in hul sagteware integreer. Vooruitskouings in die bedryf voorspel dat KI-skootrekenaars teen 2025 30% van die markaandeel sal hou. Dit dui ‘n beduidende skuif na intelligente rekenaars aan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

MSI het hulself as ‘n leier in KI-aangedrewe skootrekenaars gevestig en is bekend vir hul tegnologie wat aan die voorpunt is, uitsonderlike prestasie en betroubare gehalte. MSI, wat vir vier opeenvolgende jare as die topskootrekenaarhandelsmerk deur PCMag erken word, blink uit in prestasie, innovering, diens en bruikbaarheid. Sedert 2018 het MSI in KI-navorsing belê deur die “tegnologiese-singulariteit”-idee in 2022 bekend te stel en hul eerste KI-aangedrewe skootrekenaar in 2023 bekend te stel. Teen 2024 het MSI ‘n reeks volgende vlak KI-skootrekenaars onthul, wat nuwe standaarde in die bedryf stel. Die MSI AI Engine vereenvoudig die verbruiker se ervaring deur outomaties prestasie, oudio, visie en meer te verbeter, wat dit die ideale vennoot vir ‘n verskeidenheid van gebruikers maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

MSI het verskeie AI-toebehore ontwikkel wat kreatiwiteit verbeter, insluitend die “MSI AI Engine” en “MSI Noise Cancellation Pro”. Die “MSI AI Artist” help om foto’s te genereer van kopie of bestaande foto’s, wat indrukwekkende JPG en gelaagde Photoshop-vouers vir verdere redigering vervaardig. Binnekort sal gebruikers die stelsel met blote taalbevele kan beheer. “MSI AI Chat” kan ook groot dokumente ontleed en opsom, terwyl dit steeds aflyn hardloop om privaatheid te verseker. MSI se verbintenis tot KI se innovering is klaarblyklik in hul samewerking met leiers in die bedryf en hul bekendstelling van nuwe KI-skootrekenaars by IFA, wat met gevorderde verwerkers en NVIDIA GeForce RTX-prente vir hoë prestasie in speletjies, inhoudskepping en KI-ontwikkeling spog.

MSI bied ‘n diverse reeks KI-aangedrewe skootrekenaars wat vir verskeie behoeftes geskik is, insluitend speletjie-skootrekenaars vir eSport-spelers en KI-ontwikkelaars; skootrekenaars vir inhoudskeppers wat video’s moet redigeer, prente moet ontwerp en 3D lewer; asook skootrekenaars geskik vir besigheid vir sakemense wat hoë prestasie kort. Wees op die uitkyk na modelle met “AI” in hul name om die een wat nommerpas is vir jou te vind. “Edge AI” bring die krag van prosessering nader aan gebruikers en MSI is aan die voorpunt van hierdie tegnologiese skuif, gereed om produktiwiteit, kreatiwiteit en algehele rekenaarervaring te verbeter. Begin jou KI-reis met die MSI-skootrekenaar en omarm die toekoms van intelligente rekenaars. Vind meer uit by MSI AI-skootrekenaars.

Leer meer oor MSI se KI-skootrekenaars.

Lees ook: Stel die verbruiker se ervaring eerste! MSI se reis van 20 jaar om ’n ryk van skootrekenaars te bou

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Die verskil tussen werklike en voorkombare doofheid – en wat jy daaraan kan doen

Dit is belangrk dat jy weet wat die verskil tussen werklike en voorkombare doofheid is.

8 hours Gelede

Die beste mediese fonds vir enkellopende vrouens

As enigste versorger, kan mediese uitgawes 'n groot impak op hul finansies hê, daarom is…

13 hours Gelede

8 maniere om kreatiwiteit in skole en tuis te kweek

In `n vinnig veranderende wêreld waar nuwe uitdagings voortdurende voorkom en dringende oplossings verg, is…

14 hours Gelede

Bateleur is voël van die jaar en top wyn-etiket

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts    Dis die Bateleur Chardonnay 2020 wat daardie gesogte…

1 day Gelede

Vis: Kook een keer, eet drie keer

Nie seker wat om met oorskiet-vis te doen nie? Ons wys jou hoe jy een…

2 days Gelede

Gesonde rotskoekies

Bestanddele   325 ml (225 g) koekmeel ’n knypie sout 5 ml (1 t) koeksoda…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.