David en Victoria het na 18 jaar se getroude lewe besluit om hul troubeloftes te hernu. Daar was slegs ses gaste by dié private seremonie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }David het aan BBC Radio 4 gesê dat sy huwelik aan die voormalige Spice Girl Victoria Beckham, is vir hom ’n groot prioriteit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“We’re a strong family unit. We’ve got strong parents. We were brought up with the right values. Of course you make mistakes over the years, and we all know marriage is difficult at times. It’s about working through it.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hy het verder gesê die rede waarom hulle nog bymekaar is, is omdat hulle mekaar liefhet en vier wonderlike kinders grootmaak.
Victoria het ook dié foto op haar Instagram-blad gesit waar David en hul kinders baie gelukkig lyk:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }rooi rose gesels ook in die Februarie 2017-uitgawe met drie paartjies (insluitend Heinz en Aletté-Johanni Winckler), oor wat die simboliese daad van die hernuwing van troubeloftes vir hulle beteken. Lees die volledige artikel op bl. 40.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.