Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings deur Cornel Dunn
1. ’n Onthou-Kersfees
Hier het ons ‘n foto-Kersboom gemaak. Kies jou gunsteling- foto’s en plak dit in ’n Kersboomvorm.
Gebruik ook ander herinneringe soos antieke handskoene, kerse en ander spesiale aandenkings.
Lees ook: Die mooiste inspirasie vir ’n plaas-Kersfees
Kry die voorkoms

Drie-kershouer (R199) Superbalist

Glaskoepel (R499.99) Mr Price Home

Ornamentele Kersversiering (POA) Zara

Sterbakkies (POA) Zara
Lees ook: Laai die pragtigste Kerskaartjies af
2. ’n Goue Kersfees
Vanjaar is alles blink en ene silwer en goud. Maak karton-Kersbome en versier dit met sterre en verf.
Voeg die goue ornamente wat oral beskikbaar is rojaal by.
Lees ook: 5 pragtige tafelversierings wat jy self kan maak

Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings
Kry die voorkoms

Goue Kersfeesballe (R275) Takealot

Kersklappers (R150) Woolworths

Kersversiering (R65) Woolworths

Kersversierings (R235) Takealot
Lees ook: Maak self Kerskouse
3. ’n Groen Kersfees
Gebruik plante mildelik. Gebruik ook bruinpapiersakkies vir geskenke en ’n Adventkalender.
Versier die tafel verder met groen porselein of emaljeware.
Lees ook: Maak self die mooiste Kersklappers
Kry die voorkoms

Boompie (POA) Andreas topiary

Bamboesstoel (R1 795) Weylandts

Olyfboompie (R229) Woolworths

Groen beker (R279) Merwyn Gers
Lees ook: 10 nostalgiese koekies wat jy hierdie Kersfees moet bak
4. ’n Mooi rooi Kersfees
Rooi bly maar net gewild! Kombineer rooi bykomstighede met groenigheid. Dit is ’n wenresep.
Lees ook: 10 feestelike slaaie om vir Kersete te maak

Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings
Kry die voorkoms

3-stuk Linnestel (R79.99) Mr Price Home

16-stuk Scotland eetstel (R299) Makro

Red Scandi kleeflint (R135) Takealot

Plekmatjie (R25.99) Mr Price Home
Lees ook: Die 15 lekkerste Kersfees-nageregte
Verskaffers:
Superbalist | superbalist.co.za
Mr Price Home | mrpricehome.co.za
Zara | zara.com
Takealot | takealot.com
Weylandts | weylandts.co.za
Merwyn Gers | merwyngers.com
Andrea’s Topiary | topiary.co.za
Makro | makro.co.za