kategorieë: HareSkoonheid

Diaan gesels oor pienk hare en deel haar skoonheidsgeheime

Diaan gesels oor pienk hare en haar skoonheidsgeheime deur Suzanne Kotzé. Video: Corné Greeff. Hooffoto: Leana Clunies-Ross

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons het vir Diaan gevra om ons te vertel hoe dit voel om pienk hare te hê én sy verklap ’n paar skoonheidsgeheime! Loer hier na die video.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Video: Corné Greeff.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Pienk haarkleur-wenke

Diaan se haarstilis Megan Lakey van Tosca Hair, Durbanville gee vir ons ’n paar ‘pienkhaar-wenke.’

1 Onthou dit voor jy kleur

  • As jy ’n brunette is sal jou hare eers gebleik moet word voordat jy pienk of ander pastelle kan oorweeg. Onthou om ’n salonbehandeling te doen saam met die bleik, want dit kan jou hare se toestand baie laat verswak.
  • Hoe ligter jou hare is, hoe helderder sal jou pienk kleur lyk.

Lees ook: 8 dinge wat elke donkerkop moet weet voordat sy haar hare blond wil kleur

2 Watter tipe haarkleur kies jy?

  • Permanent: Hierdie bly lank in soos gewone kleur. Goldwell Elumen Permanent Fashion Color is baie gewild, maar dit kan slegs weer uitgehaal word met ’n spesiale prosedure in die salon.
  • ’n Semi-permanente kleur sal uitwas soos gewone haarkleur.
  • Uitwas-modekleure soos sproei of kryt is ’n goeie idee om te toets as jy nog nie gereed is om jou tot ’n permanente kleurverandering te wend nie.

Vir Diaan het Megan pienk en wit Schwarzkopf Color Works kleur gemeng.

Lees ook: Die beste haarstyle vir fyn hare

3 Tuis-sorg is belangrik

As jy jou hare goed versorg tuis, sal die kleure langer en mooier hou. Diaan het die Schwarzkopf Blonde Me tuissorg-produkte gebruik om haar kleur mooi te hou. Dit help dat die kleur met tyd mooier uitwas.

Lees ook: Die bikini-wasgids wat elke vrou nodig het

Pienk is groot!

Dior

Kyk net hoe mooi is Dior Beauty se Lente “Lolliglow” 2019 veldtog wat onlangs bekend gestel is. Ons is mal oor die pienk hare, grimering en naels!

Lees ook: Hoe om die kenmerke van ontwerpers te verstaan

Marc Jacobs

By Marc Jacobs se MJSS19 vertoning het modelle ook pienk hare gehad.

#rrWenke: Probeer hierdie uitwasklere waarvan ons hou

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.