Dermalogica: Wat dink jy?
Die gemiddelde volwassene verloor amper ’n halwe liter vog per dag deur die vel. Voeg skadelike omgewingsfaktore en besige leefstyle daarby en dis te verstane dat vogrome meer moet doen as net die vel hidreer. Dermalogica se nuwe Skin Smoothing Cream is ’n tegnologies gevorderde vogroom wat al hierdie kwessies takel danksy die Active HydraMesh™-tegnologie daarin wat die vel 48 uur lank gehidreer hou. Besoek dermalogica.co.za vir meer inligting.
Antwoord hierdie vraag: Ken jy ’n begaafde kind?
Lees ook: Supersensitiwiteite: Ondersteun jou kind só
Kompetisie sluit 28 Februarie 2019.
[gravityform id=”435″ title=”true” description=”true”]