Die roeispan, Lawrence Brittain en Shaun Keeling, het met hul tweede plek in die eindronde van die roei-kompetisie vir manspare ’n derde silwermedalje vir Suid-Afrika verseker met ’n tyd van 7:02.51
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Eric Murray en Hamish Bond van Nieu-Seeland het met die goue medalje weggeroei met hul tyd van 6: 59.71 (hulle was immers ook die verdedigende kampioene van die item).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hierdie derde silwermedalje vir SA kom nadat die swemmers Cameron van der Burgh en Chad le Clos vroeër die week elk ook ’n silwermedalje losgeslaan het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Suid-Afrika se blitsbokke speel vanaand in die halfeindronde van die sewes-rugby nadat hulle Australië met 22-5 in die kwarteindronde geklop het. Hulle sal teen Brittanje speel om ’n plek in die eindronde te probeer verseker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.