kategorieë: GrimeringSkoonheid

Demi-Leigh se moet-hê skoonheidsprodukte

Deur Suzanne Kotzé. Foto’s verskaf deur CHI

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe oorleef sy besige dae?

My dae begin meeste oggende om 4uur, en soms reeds om 2uur. Oral moet ek mooi en vars lyk, maar gelukkig slaap ek baie maklik op enige plek, van ’n vliegtuig tot in die kar. Die geheim is om ’n spasie te kry waar jy net jý kan wees sodat jy net jouself kan wees en ’n tydjie kan maak vir jouself.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hare

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Ek het heimlik altyd daarvan gedroom om eendag ’n haarmodel te word, want ek het so baie hare – ek het nie ’n enkele verlengingstuk in nie,” vertel sy.

Chi is tans Miss Universe se amptelik haarsorg-borg en Demi-Leigh hou veral van die droë sjampoe. “As jy nie ’n droë sjampoe byderhand het nie, werk haarsproei ook baie goed om jou hare skoner te laat lyk,” vertel sy.  Chi se reis-grootte stelletjies is ook iets wat sy gereeld gebruik.

Watter grimering het sy altyd byderhand?

’n Wenkbrou-potlood, blosser en rooi lipstiffie. Ek gebruik dikwels my blosser ook sommer as oogskadu. En ek is gaande oor rooi lippe!

Van ons gunstelinge

Parfuum

Balmain Extatic Gold Musk

Hoe hanteer sy kritiek op sosiale media?

“Sjoe, dit is maar erg en dit maak seer, maar jy moet probeer om nie almal se opinies te lees nie, want dan begin jy twyfel en word jy ge-sidetrack.”

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.