Hierdie tafeltjies is gewoonlik smal en word gereeld in ingangsportale gebruik. Daar is baie spasie om mandjies onder te stoor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Toile de Jouy is ’n tekstiel-ontwerp wat eie is aan Frankryk. Dit is deesdae ook beskikbaar in muurpapier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Credenza beteken opdienkas in Afrikaans. Dit word gebruik vir uitstal of opdien.
Dit is ’n lig wat uit die plafon hang met een gloeilamp in teenstelling met ’n kroonkandelaar met verskeie arms en ligte.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Etagère is in die laat 1800’s in Frankryk ontwerp. Dit is basies oop rakke in verskillende ontwerpe.
Banke is basies dieselfde, gestopte meubelstukke om op te sit. ’n Settee bied sitplek vir meer as twee mense maar is slanker en meer regop. Dit is altyd gestoffeer.
’n Chaise is eintlik ’n stoel met ekstra beenlengte om uit te strek. Dit is beskikbaar met een arm of kan armloos wees.
Sisal-matte word gemaak van die garingboomplant wat stewige vesel verskaf wat ook in die gebruik van tou en mandjies gebruik word. Dit is uitsonderlik duursaam.
Jute is baie soos sisal omdat beide uit natuurlike vesel gemaak word. Dit is die sagste van die twee maar verweer makliker.
@Home: 0860 576 576
Fabric fusion: 011 467 4798
Weylandts: 021 914 1433
Coirtex: 021 762 2227 / 011 888 4734
Mr Price Home: 0800 212 535
Loft Living: 021 422 0088
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.