Metode 1 Meng die botter, suiker, lemoenskil en eiers in ’n groot mengbak.Dekadente sjokoladestoompoeding
Ingredients
Instructions
2 Sif die bruismeel, kakao en koeksoda by die bottermengsel. Meng goed en voeg laastens die gekapte sjokolade by.
3 Skep die beslag in ’n oondvaste bak of stomer met ’n inhoudsmaat van 1,2 liter wat deeglik met kleefwerende kossproei gespuit is. Sit die deksel op en knip stewig toe.