Ons is gaande oor die oulike haarrekkies, Invisibobble! Hierdie rekkies laat glad nie ’n haarrekkie-merk in jou hare nie.
Daar is verskeie kleure beskikbaar ny uitgesoekte salonne.
Glans op sy beste! Probeer hierdie Retro-Rol met die Invisibobble. Dié video bewys dat dit nie ure hoef te neem om jou hare rooitapytmooi te kry nie!