Dit is nie altyd maklik om perfekte krulle te kry nie. Krulle wat hou, gedefinieer is maar steeds sag voel. Krulle wat nie te wild lyk nie, maar steeds vol lewe. Die volgende stappe wys jou hoe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dit het jy nodig
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Curls & Waves Shampoo
Curls & Waves Conditioner
Curls & Waves Firm Hold Curl Cream or Light Hold Curl Cream
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Was jou hare met Curls & Waves Shampoo en Conditioner, dit sal jou hare bevogtig en mooi laat blink. Maak seker jy spoel jou hare goed af nadat jy die opknapper gebruik het, aangesien enige oortollige produk jou krulle swaar sal maak en dus nie lank hou nie. Gebruik nou die Curls & Waves Light Hold, or Firm Hold Curl Cream en druk ’n 50 sent grootte se hoeveelheid in die palm van jou hand. Gebruik eerder eers minder room en voeg later by indien dit nodig is.
Stap 2
Vryf die krulroom deur al jou hare, van die wortels regdeur tot aan jou haarpunte. Definieer jou krulle en draai elke krul om en om jou vinger. Moenie ’n borsel gebruik nie, dit sal jou krulle laat kroes.
Stap 3
Gebruik nou die “diffuser” op jou haardroër en stel op ’n lae spoed en lae hitte en maak jou hare droog.
Stap 4
Sodra jou hare droog is, gebruik jou vingers om sagkens die krulle uitmekaar te trek om hul verder te definieer. Die Curl Cream sal jou styl in plek hou. Geniet jou krulle!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.