Olivia Wilde, een van Revlon se ambassadeurs, het by vanjaar se Oscar-toekennings in haar Valentino-rok smeulend gelyk met grimering wat geïnspireer is deur die 60’s.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Olivia se grimeerkunstenaar, Melanie Inglessis, wou ’n klassieke Franse voorkoms skep met ’n sterk kat-oog en glansende vel. Verder noem Melanie dat die sagte lip en sterk oog-grimeering mekaar goed komplementeer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Foto: RevlonSA Instagram
Gesig
Revlon PhotoReady Perfecting Primer
Revlon PhotoReady Makeup in Nude
Revlon PhotoReady Skinlights Face Illuminator
Oe
Revlon ColorStay ShadowLinks in Taupe
Revlon ColorStay Eyeliner in Black
Revlon ColorStay Liquid Liner in Blackest Black
Revlon Lash Potion Mascara
Lippe
Revlon ColorBurst Matte Balm in Complex
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.