Swaminfeksies op jou naels is ’n baie algemene infeksie wat 50% van naelprobleme veroorsaak. Sulke infeksies affekteer grootendeels jou toonnaels en kan ongemaklike pyn veroorsaak.
Die oplossing is Loceryl 5%.Gebruik dit een keer per week op jou naels. ’n Topikale behandeling soos Loceryl werk vinnig omdat dit maklik deur die naelbed geabsorbeer word en só die nael vinniger herstel.
