Shelene Shaer, eienaar van Tanaz Hair, Body, Nails (www.tanaz.co.za), gee raad om jou droom haarstyl te kry. Kommunikasie tussen jou en jou haarstilis is baie belangrik!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1. Neem die prentjie saam salon toe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2. Vra jou stilis of die styl by jou gesigvorm sal pas, en indien nie, hoe julle dit kan aanpas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3. Besluit ook waarvan jy die meeste in die styl hou, soos die lengte van die kuif, die kleur, en wat jy bereid sal wees om prys te gee sodat dit by jou gesig pas.
Shelene sê, vra ook die volgende vrae:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan ek dit maklik tuis stileer?
Hoe?
Sal dit steeds mooi lyk as ek rondbeweeg?
Hoe sal dit lyk as ek dit nie droogblaas en stileer nie?
Hoeveel sal dit kos om in stand te hou?
Hoe gereeld sal ek moet sny en kleur?
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.