Ons het ’n oplossing vir dames (en mans) wat pynvolle wakssessies of die langdurige skeerproses wil vermy:
INHIBITIF is ’n haarverwyderingserum wat die densiteit van hare op jou lyf verminder. In minder as 8 weke beloof hierdie serum om die voorkoms van hare te verminder asook die teruggroei daarvan. Dit maak jou haarverwyderingsproses heelwat makliker en vinniger.
Die serum is makik om te gebruik: Wend dit aan die geskeerde/waks area x2 keer per dag. Wend dit daarna x3 per dag aan namate jou hare al hoe minder word.
