Die nuwe Franse rol is soveel makliker en selfs iemand met korter hare kan hierdie haarstyl probeer.
’n Veelsydige styl met ouwêreldse elegansie vir skouerlengte of lang hare. Perfek vir enige geleentheid.
Stap 1
Sit ’n haarband om die kroon van jou kop. Trek die band vorentoe en steek met knippies vas sodat dit nie afgly nie.

Stap 2
Draai seksies hare deel vir deel en druk dit al rondom die haarband van bo af in totdat die punte nie meer sigbaar is nie.

Stap 3
Maak seker jy het al die hare ingedruk sodat jy nie meer die agterkant van die haarband kan sien nie.

Stap 4
Spuit haarsproei aan om alle haartjies op hul plek te hou.