Haar grimeerkunstenaar, Melissa Schleicher, het rokerige ooggrimering en helder lipstiffie vir Carrie geskep. Schleichler beskryf die voorkoms as “klassiek en mooi” en die helder lip pas perfek by vanjaar se groot somerneigings. Schleichler se wenk vir perfekte rokerige oë: Maak jou Almay Intense i-color Smoky-i Kit nat sodat dit mooi donker op jou oë vertoon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Gesig
Almay Smart Shade Primer
Almay Smart Shade Skintone Matching Makeup in light and medium
Almay Smart Shade Loose Powder in light
Almay Smart Shade Blush in pink
Oë
Almay Intense i-Color Smoky-i Kit for hazel eyes
Almay One Coat Triple Effect Mascara in black
Almay Shadow Softies by Intense i-Color in hot fudge
Almay Liquid Liner in black
Almay Intense i-Color Eyeliner for brown eyes
Lippe
Almay Color + Care Liquid Lip Balm in apricot pucker
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.