Die meeste van ons gebruik haardroërs, ysters of krultange om ons hare te stileer, maar ongelukkig kry te min van ons produkte wat ons hare teen hittebeskadiging kan beskerm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is uiters belangrik dat jy ’n hittebeskermingsproduk gebruik omdat jou hare oor ’n tydperk beskadig sal word indien jy nie voorsorg tref nie en jy sal met gebreekte punte en droë hare sit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons wenke vir hittebeskermingsprodukte en hoe om dit aan te wend:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Wend aan terwyl jou hare nog nat is
• Gebruik ’n wyetand kam om die produk verder eweredig deur jou hare te versprei
• Daar is verskeie hittebeskermingsprodukte op die mark – vir ekstra glans, vir krulle of vir reguit hare. Kies een wat die beste by jou haartipe pas.
Ons sê, probeer die volgende:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Moroccanoil Heat Styling Protection
TRESemmé Heat Defense Spray
Label.M Heat Protection Spray
Ná die reën wat die land oor die laaste twee maande beleef het, is daar…
Met meer as $1 miljard wat deur ervare beleggers, soos RisCura aan waagfondse in China…
Die inwoners van Gemoedsdrif moet weereens moeilike keuses maak, geheime hanteer en hoop vind te…
Genoeg vir 4. Bestanddele ½ ciabattabrood 5 ml (1 t) gekapte knoffel ’n…
Hierdie webwerf gebruik koekies.