Dans met die rooi rok Episode 9: Die briewe deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 9: Die briewe
Amelie staal haar solank om met Adrien Marceaux oor die weg te kom. Iets aan sy gedrag laat haar net vermoed dat hulle koppe gaan stamp en dat hy arrogant is.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!