Dans met die rooi rok Episode 6: Wolf in skaapklere geskryf deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 6: Wolf in skaapklere
Amelie voel Phillip se asem in haar nek en haar handpalms sweet teen die relings van die leer. Sy weet sy ly nie aan hoogtevrees nie en skryf die bewing in haar binneste aan skok toe.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!