Dans met die rooi rok Episode 5: Die buffel geskryf deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 5: Die buffel
Amelie weet dit is haar plig as ouer om die kinders te kalmeer al bewe sy self. Die tweede kermgekuid wat deur die huis trek, bevestig aan haar dat dit nie ’n kat is nie.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
fictionpodsendingsrrradiopodcastsMartie SwanepoelVermaakdans met die rooi rokleesfiksieOntspanningentertainment