Dans met die rooi rok Episode 3: Die dubbelganger voorgelees deur Bettie Kemp, geskryf deur Martie Swanepoel.
Dans met die rooi rok Episode 3: Die dubbelganger
’n Koue rilling streel teen Amelie se nek af. Sy dink eers sy verbeel haar, maar dan voel sy dit weer. Sy kyk na die kinders. Nie een van hulle kom dit agter nie…
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!