Dans met die rooi rok Ep 1: Sonde met die bure deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 2: Sonde met die bure
Amelie het die kinders net gekalmeer oor die gerugte van spoke in die huis, toe hulle skielik ‘n aardige geluid hoor – soos ‘n baba wat huil …
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
leesrrradiocelebspodcastsfiksieons mensedans met die rooi rokvervolgverhaalOntspanningentertainmentlocal celebsfictionbekendespodsendingsVermaak