vDans met die rooi rok Episode 19: In die murasie se skaduwee deur Martie Swanepoel. Voorgelees deur Bettie Kemp.
Dans met die rooi rok Episode 19: In die murasie se skaduwee
Die verskrikte gesigte van haar kinders by die polisiekantoor sny deur Amelie se gewete. Sy het hulle saam met haar by die gemors ingetrek.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
Het jy geweet?
Ons het nog heerlike podsendings waarna jy kan luister!
Tussen Ons
Jy is mooi nes jy is! In Tussen Ons seisoen 2 gesels rooi rose-joernalis Mariette Snyman met kundiges en inspirerende vroue oor hoe jy gelukkiger kan voel in jou lyf – ongeag jou ouderdom, agtergrond of liggaamstipe. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos [email protected]
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
#rrWenk: Jy kan gerus met oorfone luister