Dans met die rooi rok Episode 11: Franse gasvryheid deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 11: Franse gasvryheid
Dit voel vir Amelie of eindelose winterlandskappe voor haar verbyvlieg voor die imposante hekke van Le Crotoy voor hulle opdoem. Hulle kronkel deur wingerde tot die wit château in die mistigheid sigbaar word.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
podsendingsrrradioMartie SwanepoelpodcastsVermaakleesdans met die rooi rokfiksievervolgverhaalOntspanningentertainmentfiction