Dans met die rooi rok Episode 10: Die erfporsie deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 10: Die erfporsie
Die omstandighede van Phil se dood begin al meer by Amelie spook. Een van die inskrywings op die slaapkamermuur het die saadjie van nuuskierigheid by haar geplant.
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
leesdans met die rooi rokfiksievervolgverhaalOntspanningentertainmentfictionpodsendingsrrradioMartie SwanepoelpodcastsVermaak