Dans met die rooi rok Ep 1: Die blou windklingels deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Ep 1: Die blou windklingels
“Dis Mon Abri. Die plek staan jare al leeg. Niemand wil dit koop nie. Glo my, ek probeer al jare. Dit het aan ’n Franse kluisenaar behoort en almal op die dorp glo die ou vrou spook steeds hier.”
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
fictionbekendespodsendingsVermaakleesrrradiocelebspodcastsfiksieons mensedans met die rooi rokvervolgverhaalOntspanningentertainmentlocal celebs