Daniëlla van Heerden oor ma-wees vir ’n pasgeborene tydens die inperking deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Om geboorte aan jou eersteling te gee gedurende inperking is beslis nie maklik nie, maar dis presies wat met bekende nuusleser en joernalis, Daniëlla van Heerden, gebeur het. Sy vertel meer oor die uitdagings en lekkertes van ‘n nuwe ma in hierdie uitsonderlike tyd.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos rrradio@caxton.co.za vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes:
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.