Daniëlla van Heerden oor ma-wees vir ’n pasgeborene tydens die inperking deur Ilse Salzwedel
Om geboorte aan jou eersteling te gee gedurende inperking is beslis nie maklik nie, maar dis presies wat met bekende nuusleser en joernalis, Daniëlla van Heerden, gebeur het. Sy vertel meer oor die uitdagings en lekkertes van ‘n nuwe ma in hierdie uitsonderlike tyd.
Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Hoe gaan dit met jou?
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos [email protected] vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes: