Dagstukkies vir besige vroue wil jou herinner dat jy nie alleen is nie, dat jy nie skaam hoef te voel wanneer die lewe jou oorweldig nie, en dat jy altyd maar kan vashou aan dié wete: Jou hemelse Vader ken jou, Hy weet wat jy as vrou en ma nodig het en Hy sal jou nooit in die steek laat nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kom vier jou vrouwees wanneer Lux Verbi hierdie titel op ’n Vrouedag-geleentheid op 9 Augustus by D’Aria in Durbanville bekendstel. Bekende sprekers sal gaste inspireer en vermaak. Bring jou ma, suster en vriendin en kom herlaai jou geestelike batterye.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kontak Anel by events@venuedaria.co.za vir meer inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.