kategorieë: GebakKos

Dadelkoek

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 250 g dadels
  • 5 ml (1 t) koeksoda
  • 250 ml (1 k) kookwater
  • 250 ml (1 k) suiker
  • 125 g botter of margarien
  • 2 ekstragroot eiers, geklits
  • 10 ml (2 t) bakpoeier
  • 500 ml (2 k) koekmeel
  • 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak
  • 200 g okkerneute (opsioneel), grof gekap

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vulsel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 150 g dadels, fyn gekerf
  • 500 ml (2 k) suiker
  • 15 ml (1 e) botter
  • 125 ml (½ k) water
  • okkerneute, vir versiering
  • verglansde vrugte, vir versiering (opsioneel, ons het die koek net liggies met versiersuiker bestuif)

Metode

Voorverhit die oond tot 180 °C.

  1. Voer twee 23 cm-koekpanne met bakpapier uit.
  2. Strooi die koeksoda oor die dadels, voeg die kookwater by en laat week tot sag. Maak die dadels met die agterkant van ’n vurk fyn.
  3. Klits die suiker en botter saam en voeg die geklitste eiers by. Sif die bakpoeier en meel saam en voeg by die eiermengsel.
  4. Voeg die dadels en vanielje by, asook die okkerneute en meng.
  5. Die mengsel moet sag genoeg wees om van die lepel af te loop.
  6. Skep die deeg in die bereide koekpanne en bak vir 35-40 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.

Vulsel

  1. Kook al die bestanddele saam tot fyn en smeerbaar.
  2. Laat die koek goed afkoel en smeer die vulsel tussen 2 lae van die koek, asook bo-op, indien verkies.
  3. Versier met okkerneute en verglansde vrugte, of bestuif met versiersuiker soos ons.

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

2 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

20 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

21 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.