Serves:Genoeg vir 6Nutrition facts:200 calories20 grams fat
Ingredients
8 lang middelslagpatats, geskrop en in die lengte middeldeur gesny
60 ml olyfolie
8 lourierblare
’n hand vol tiemietakkies
300 g botter
sout
Instructions
Voorverhit die oond tot 180 °C. 1 Verhit die olie in ’n middelslag-pan en braai die patats daarin tot goudbruin alkant. 2 Geur met sout. 3 Skep uit en sit in ’n oondpan, laat effens afkoel. 4 Sny ’n keep in die lengte van elke patat en druk 2 lourierblare en ’n paar tiemie-takkies daarin. 5 Skep die botter in die pan en bedek met foelie. 6 Bak vir 30 min. of tot sag en gaar. Sit warm met die lamsvleis voor.