Confit-beesfilet met pangrattato

Deur Vickie de Beer. Foto’s deur Lee Schwagele CRPhotographic

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Pangrattato

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 3 dik snye ciabattabrood, gekrummel
  • 2 e (30 ml) olyfolie
  • 2 t (10 ml) gekapte knoffel
  • 1 roosmaryntakkie, blaartjies afgestroop en fyngekap
  • 3 e (45 ml) dennepitte
  • skil van een suurlemoen, fyngerasper
  1. Verhit die oond tot 180 ˚C. Meng al die bestanddele behalwe die suurlemoenskil in ’n mengbak. Gooi die mengsel in ’n oondpan en versprei eweredig.
  2. Rooster vir 5-8 min. of tot goudkleurig en bros. Roer elke 2-3 min. deur die broodkrummels om seker te maak hulle verbruin eweredig. Haal uit en laat afkoel.
  3. Roer die suurlemoenskil deur die geroosterde mengsel, geur met sout en strooi net voor opdiening oor die filet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Pistasieneut-en-bosbessie-nougat

Genoeg vir 5 stafies.   Bestanddele   2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…

11 hours Gelede

Kinders verveeld? Hou hulle gelukkig en besig by hierdie Kaapstad-bestemmings

Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…

12 hours Gelede

Vinnige varkworsies op pasta

Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle.  …

12 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die mooimaakprogram ‘Stralend’ se Fafa de Klerk

Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…

14 hours Gelede

Mexikaanse eiers

Mexikaanse eiers   Genoeg vir 4.   Bestanddele   30 ml (2 e) avokado-olie +…

15 hours Gelede

Nektarientert

Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense.   Bestanddele   Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.