Suid-Afrika se Bongmusa Mthembu is 2017 se Comrades Marathon-wenner vir mans. In ’n tyd van 05:35:34 het hy die uitmergelende 87 km van Durban na Pietermaritzburg (oftewel die “op”) voltooi. Hy is ook in 2014 met dié titel gekroon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hatiwande Nyamande van Zimbabwe was tweede in ’n tyd van 05:38:48. Die voormalige kampioen Gift Kelehe het derde geeïndig in ’n tyd van 05:41:48.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In die vroue-afdeling het die Amerikaner Camille Herron haar eerste plek in ’n tyd van 06:27:35 verseker.
Alexandra Morozova van Rusland was tweede (06:31:45 3) terwyl die Suid-Afrikaner Charne Bosman derde geeïndig het in ’n tyd van 06:39:51. Charne was 2016 se wenner.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.