Co/Mission Klassieke Konsert is `n initiatief wat ontstaan het tussen Biblioteek Produksies (Magdalene Minnaar) en Youngblood Kuns en Kultuur Organisasie. Die doel is om klassieke musiek te dekonstruktureer en opnuut te ontdek. Dit word gedoen deur legendariese musiek kunsternaars/groepe van die 80’s, 90’s en meer te meng met van Suid-Afrika se diverse jong, opkomende komponiste. Dit vind kwartaaliks plaas in Youngblood se 3 verdieping gallery in Bree Straat en word opgevoer die Suid Afrikaanse klassieke kunstenaars. Tydens hierdie konserte word nuwe werke van die komponiste ook aan die gehore opgevoer. In die afgelope twee jaar is daar al groepe soos Bjork, Radio Head, Nirvana asook Tori Amos opgevoer.
Belangrike inligting
Wanneer: 13 September
Waar: Youngblood Kuns en Kultuur Organisasie, 70-72 Bree Straat
Tyd: 19:30
Besprekings: [email protected] / 021 424 0074