As gevolg van werkskepping en “cash-for-cans” kan daar skoolfooie betaal word en brood op die tafel wees. Alle tipes blikkies van koeldrank- tot verfblikke word aanvaar in die missie na ’n groener en skoner Suid-Afrika.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }OPVOEDING
Opvoeding lê Collect-a-Can na aan die hart. Jaarliks word R5 miljoen in pryse geskenk aan die wen-skool wat die meeste blikkies insamel. Can Craze is ’n opwindende projek waar skoliere buite die blik kan dink en beelde of portrette uit blikkies bou. ’n Paar jaar terug het ’n skolier se Madiba-portret groot opspraak gemaak wat hom blootgestel het aan klomp nuwe geleenthede. Tersiêre skoliere kan ook jaarliks inskryf vir Art-Can-Win waar hul ’n advertensiebord moet ontwerp waarvan die wenner se ontwerp deur Collect-A-Can gebruik word. Dis wonderlike blootstelling vir ’n kunstige skolier se toekoms.
Op die oomblik het Collect-A-Can ’n indrukwekkende persentasie van 72% blikkies wat herwin word. Dis die hoeveelheid van ALLE blikkies in Suid-Afrika wat herwin word. Hul mikpunt is egter 100% in die langtermyn wat absoluut moontlik is met ons almal se hulp.
Raak vandag betrokke en besoek Collect-A-Can of kontak hoofkantoor by 011 466 2939. Volg ook Collect-a-Can op Facebook en twitter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.