Deur: Suzanne Kotzé. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ek gebruik elke dag SPF50 sonskerm; Lamelle Helase 50 (R500 vir 50ml,by uitgesoekte medi-spa’s soos Skin Renewal)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ek hou baie van Dermalogica Daily Microfoliant (R1 029).
Ek glo ook vas in nie-indringende, relatiewe “sagte” behandelings soos Laser Genesis, wat nuwe kollageen stimuleer en die produkte wat ek reeds gebruik aan te vul. Dit kan mens by Skin Renewal laat doen en dis regtig effektief.
Dit help nie jy gebruik die duurste produkte as jy elke somer in die son bak, te min slaap of baie suiker eet nie. Sien velsorg as ’n deel van jou algehele gesondheidsroetine – mens kan die twee nie skei nie. Hoe gesonder jou liggaam is, hoe mooier sal jou vel wees. Moet beslis nie die rol van ’n diëet gevul met “whole foods“, groente en gesonde vette (soos avokado en olyfolie) onderskat nie.
“Sien velsorg as deel van jou algehele gesondheidsroetine – mens kan die twee nie skei nie.”
Ek is gaande oor rokerige oë (dramaties of sag) en ’n sagte pienk, natuurlike lipkleur. Ek voel soos ’n vaal muis met “kaal” oë.
Grimering lyk natuurlik altyd mooier as mens genoeg slaap gekry het die aand vantevore en jou vel goed gehidreer en douagtig (“dewy“) is.
Die een grimeerproduk waarsonder ek nie kan leef nie: Maybelline Collosal Big Shot Volume & Length Mascara (R139,95)
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.