Vanjaar se Cintron Pienk Polo-geleentheid beloof om iets vir die boeke te wees met nie net ’n wêreldklas polo-toernooi nie, maar ook ’n swierige modeparade, verruklike kosse en verskeie vermaak deur bekendes soos Jimmy Nevis en Tanya van Graan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié geleentheid is ook ’n trotse ondersteuner van die Pretty in Pink-inisiatief en gevolglik sal ’n persentasie van alle verkope daarheen gaan om ondersteuners-geskenkpakke vanaf die Blossom Box Boetiek aan te koop en aan vroulike kankerlyers te versprei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Waar: Val de Vie Landgoed – Paarl-Franschhoek Vallei
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer: 5 November
Kaartjies beloop R100 per persoon vir die kostrok-mark, R550 per persoon vir paviljoen-sitplek en R1500 per persoon vir VIP-kaartjies
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.