kategorieë: Bekendes

Christia Visser, September-voorbladvrou

In Februarie 2015 het ons Christia Visser leer ken as die ster van Hollywood in my Huis, en onlangs was sy in dié wêreldberoemde rolprentstad vir die bekendstelling van Alison by die Dances with Films-rolprentfees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

‘Die stryd teen die mishandeling van vroue en kinders lê my baie na aan die hart’ – Christia Visser

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons het ’n paar dae voor haar en Uga Carlini, die regisseur, se vertrek na Kalifornië gesels. Lees die volledige onderhoud in die September 2016-uitgawe van rooi rose, vanaf Maandag, 15 Augustus op die rakke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Christia is ook deur Sorbet bederf met ’n heerlike salondag waar haar naels en hare voor die voorblad gedoen is.

Nog … Agter die skerms saam met Christia!

*Die fliek, Alison, begin 12 Augustus 2016 by fliekteaters landwyd wys.

Kyk hier na die lokprent:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.