kategorieë: VelsorgSkoonheid

#rrSkoonheid: Saam salon toe vir ’n chemiese afskilfering en mikronaald-behandeling

#rrSkoonheid: Saam salon toe vir ’n chemiese afskilfering en mikronaald-behandeling deur Suzanne Kotzé. Hooffoto en video: Corné Greeff

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vandat ek vir ’n gereelde chemiese afskilfering (chemical peels) en mikro-naaldering gaan (microneedling), is die tekstuur van my vel baie fyner, my vel lyk meer glansend en my hidrasie is ook baie beter. Gewoonlik hoor ek dadelik ‘jou vel is so gedihdreerd’ as ek vir ’n gesigbehandeling gaan, maar nie meer nie!

Omdat ek gereeld vir chemiese afskilfering probeer gaan, skilfer my vel ook nie meer so erg af na die behandelings nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kyk ook wat is nuut in die skoonheidskantoor! Klik hier

Kyk hier na die video:

Suzanne se wenke vir chemiese afskilferings en mikronaald-behandelings

Moenie afsprake maak ná so ’n behandeling nie. Ek het die aand ná die behandeling saam met vriende gaan eet en my gesig was bloedrooi.

Die goeie nuus is die rooiheid was teen die volgende oggend weg.

As jou vel nog rooi is, en jy moet uitgaan, is ’n groen voorbereidingslagie (wat jy voor jou onderlaag aansmeer) ’n goeie oplossing. Regtig! Ek moes al tevore ’n bloedrooi gesig wegtoor en dit het baie goed gewerk.

Die afskilfering begin gewoonlik ’n paar dae ná die behandeling. Met ’n vorige behandeling het ek my seuntjie by die kleuterskool gaan haal, en nadat ek met die ma’s in die gang geklets het (en niemand iets gesê het nie), vra ’n dogtertjie of my vel baie droog is. Ek kon nie verstaan wat sy bedoel nie, tot ek in my motorspieëltjie kyk en sien daar hang ’n groot stuk vel onder my ken! Moet die behandeling maar liefs nie voor ’n groot geleentheid laat doen nie.

Lees ook: Suzanne vertel ons oor haar ergste skoonheidsflaters!

So lyk dit ná die chemiese afskilfering en mikronaald-behandeling:

Direk ná die behandeling

Met ‘n groen kleurkorrigeerder

Met grimering

Biomedical Emporium Vir afsprake skakel 012 8092856 of stuur ’n e-pos aan: info@biomedicalemporium.com

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.