Foto: Twitter
Trevor Noah en Charlize Theron sal vanaand op die geselsprogram The Daily Show with Trevor Noah in gesprek wees. Die program word om 21:30 op DStv-kanaal 122 (Comedy Central Africa) uitgesaai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In die voorsmakie wat vanoggend onthul is, gesels Trevor en Charlize oor hoe hy gevoel het toe Charlize die Oscar gewen het en oor haar rol in die nuwe aksiefilm Atomic Blonde. Sy het in dié film haar eie waagtoertjies gedoen en skryf dit toe aan die feit dat Suid-Afrikaanse meisies bloot sterker is as ander.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk hier na vanaand se lokprent:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.