Trevor Noah en Charlize Theron het saam met Chelsea Handler in Kaapstad bymekaargekom om uitreikwerk te doen vir Charlize se projek, die Charlize Theron Africa Outreach Project (CTAOP), wat fokus op MIV/VIGS-bewusmaking onder Suid-Afrikaanse (en suidelike Afrikaanse) jongmense.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Trevor Noah (wat tans in Suid-Afrika is vir sy vertoning, There’s a Gupta On My Stoep) het vanoggend foto’s en video’s op sosiale media gedeel waar hulle besoek aflê aan Oaklands High School in Lansdowne saam met Life Choices, ’n nie-winsgewende organisasie wat ook fokus op MIV/VIGS-bewusmaking onder jongmense in die Kaap.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hulle het ook ’n kreet gesing wat Noah die “African Haka” noem.
Hulle sal albei ’n ruk lank in Kaapstad wees: Noah vir optredes en Theron vir besoeke.
Kyk ook in die September-uitgawe van rooi rose (van vandag af op die rakke) waar ons met Charlize, ons voorbladgesig, gesels.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.