Charl du Plessis plays Gershwin sluit musiek in van Porgy & Bess, liedjies soos The Man I Love en I Got Rhythm en die unieke Rhapsody in Blue. Charl deel die verhoog met kontrabasspeler Werner Spies en tromspeler Peter Auret.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Naam: Charl du Plessis plays Gershwin
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Plek: Auto & General Theatre on the Square, Johannesburg
Datums: 20 -24 Februarie 2018
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Opvoerings: Dinsdag tot Vrydag om 20h15, en twee opvoerings op Saterdag: 18h00 en 20h15
Navrae kan gerig word oor groep- en skoolafslag, sowel as aandete- en konsertaanbiedinge. Bel die teater se kaartjiekantoor by 011 883 8606 of bespreek kaartjies aanlyn by Computicket of bel die oproepsentrum by 0861 915 8000.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.