Geaktiveerde charcoal (houtskool) word al jare lank in hospitaal se ongevalle kamers gebruik vir die behandeling van dwelm- en drank-oordosisse. Dit absorbeer gifstowwe voordat dit deur die bloedstroom geabsorbeer word. Dit is egter meer onlangs wat houtskool sy roem as bestandeel in die skoonheidswêreld gevind het. Hoewel jy nie dadelik houtskool en ’n gesonde vel in dieselfde sin sal gebruik nie, het hierdie bestandeel sy effektiwiteit in die skoonheidswêreld gevestig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Geaktiveerde houtskool trek bakterieë, gifstowwe, oortollige olie en ander gifstowwe uit jou vel. Dink aan die houtskool as ’n magneet wat onsuiwerhede uit jou vel trek. Dit maak gebruik van ’n chemiese proses bekend as adsorpsie (“adsorption”). Hierdie proses gebeur wanneer een bestandeel aan die oppervlak van ’n ander bestandeel vasklou. Geaktiveerde houtskool wat ’n negatief-gelaaide bestandeel is, heg en bind dan aan positief-gelaaide gifstowwe. Daarom word hierdie ‘wonder-bestandeel’ in produkte soos vel-reinigers, maskers, gesig-afskilferaars en selfs sjampoe gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.