Chanelle de Jager se beste raad vir krulhare deur Suzanne Kotzé. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
Krulkoppe skuif nader en kyk na die video! Aktrise Chanelle de Jager gesels oor haar krulle, gee raad, en verklap wat haar gunsteling-stileerproduk is …
Die beste stileerproduk vir krulle?
Chanelle glo die beste stileerproduk vir krulle is nie ‘n mousse of jel nie (“moet dit glad nie gebruik nie!” sê sy), maar ‘n curling cream.
Haar gunsteling is Marc Anthony 100% Extra Virgin Coconut Oil Hydrating Curling Cream.
Haar grootste haar-disaster?
Die grootste haarfout was sy al gemaak het, was om te veel Gentian Violet te gebruik – kyk na die video wat gebeur het …
Oor style en kuiwe
Korter, skouerlengte haarstyle werk die beste vir krulhare en ‘n kuif is ‘n nee.
Lees ook Definieer jou krulle
13 haarwasfoute wat jy nooit moet maak nie
Kyk hier na die video