Die Celler2Celler-wedloop en Wyn-ervaring is beslis nie iets wat gemis moet word nie! Dié wedloop vat die beste Stellenbosch-wyne, natuurskoon en atletiek in een geleentheid saam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Deelnemers het die keuse tussen ’n 12- en 20km wedloop, asook ’n 12km “flower-power” wyn-ervaring waartydens die beste manlike en vroulike deelnemers liters wyn kan wen! So ook kan deelnemers uitsien na wynparings by onder meer, Blaauwklippen, Waterford en Stellenrust, asook ’n kaas-proe by Fairview.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: 3 September
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Waar: Stellenbosch
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.