Foto: ShenderDiana / iStock Images
CATRICE glo in die samekoms van goeie gehalte skoonheidsprodukte met die seisoen se jongste modegiere. Dit kom dus as geen verrassing nie dat die verskeie Lente/Somer-reekse wat onlangs op loopbane regoor die wêreld vertoon is, as inspirasie vir dié handelsmerk se topklas produkte dien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié handelsmerk is trots daarop dat hulle nooit ’n enkele tendens, detail of moet-hê neiging misloop nie. As sulks het hulle ’n groot verskeidenheid kleure en produkte op die mark sodat jy met gemak enige voorkoms kan skep. Boonop is CATRICE se produkte van goeie gehalte bestanddele gemaak wat sorg vir luukse teksture en innoverende formules – en dit alles teen ’n sakpas prys!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Het jy geweet dat CATRICE ook twee maal per jaar 25% van hul produkte opdatteer sodat dié handelsmerk altyd iets nuut het om te bied? So ook sorg hul in-huis trends-afdeling dat daar elke jaar ongeveer 14 beperkte uitgawes vrygestel word. Tog geniet die kwaliteit van die produkte ten alle tye top-prioriteit en word elke ontwerp persoonlik deur die CATRICE-span ondersteun.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek jou naaste Dis-Chem-winkel of koop aanlyn by takealot.com.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.