kategorieë: Bekendes

Caster wen haar goud

Ons tweede Olimpiese kampioen op die atletiekbaan by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro – Caster Semenya. Die hutsmerk #Caster4Gold het vir weke op Twitter die ronde gedoen en vandag kan ons met trots sê, sy het die goud met grasie gewen!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir 700 m het Caster ’n gemaklike pas gehandhaaf en toe net voor die laaste 100 m opduik, het sy met ’n spoed weggetrek om die 800 m vir vroue in ’n ongelooflike tyd van 1:55.28 – ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord – te wen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Caster Semenya, ons goue meisie, verdien hierdie oomblik deur en deur en ons is uiters trots op haar!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Francine Niyonsaba van Burundi het in ’n tyd van 1:56.49 tweede geëindig terwyl die bronsmedalje aan Margaret Wambui van Kenya toegeken is. Sy het in ’n tyd van 1:56.89 geëindig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.