My Road Less Travelled bied hul volgende berg-wedloop in die Rabbit-reeks aan. The Captain Carrot Train Run vind op Saterdag, 17 Julie 2016 by die Ingwe-boskamp in Hekpoort plaas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Deelnemers kan kies tussen 5, 12 of 20 km-roetes. Die wegspring is rustig, met ’n gelykpad van 1 km om jou bene kans te gee om op te warm. Daarna sal jy ’n paar kronkelpaaie teëkom met enkelspore asook ander afdelings. Die drie roetes bied verskillende vlakke van tegniese probleme, wat die ervare berg-hardlopers die geleentheid bied om hul vaardighede uit te toets, terwyl minder ervare hardlopers kan stap en die skilderagtige omgewing geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Captain Carrot se 12 en 20 km-roetes sal jou ook tot by die hoogste punt van die Magaliesberge neem waar die uitsig asemrowend is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elke hardloper wat die wedloop voltooi, sal ’n handgemaakte medalje en drankie voor die prysuitdeling ontvang.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Datum: 17 Julie 2016
Tye: 7h00, 7h30 en 7h45
Venue: Ingwe-boskamp, Hekpoort
Roetes: 20 km, 12 km and 5 km
Koste: R190, R90 en R45 per persoon.
Registrasie en besonderhede: myroadlesstravelled.co.za
Facebook: My Road Less Travelled
Twitter: @mylesstravelled / @PRGreenhouse
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.