1 Meng die jogurt, knoffel, suurlemoenskil en sout en laat lê die mozzarella-balletjies daarin.
Caprese-slaai met stadig geroosterde tamaties
Serves: Genoeg vir 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions
2 Pak die tamaties op ’n mooi bord uit. Skep die romerige balletjies bo-op en tussen die tamaties (breek hulle met jou vingers).
3 Breek die basiliekruidblare bo-oor en sprinkel olyfolie oor. Sit voor.